| Dis ek, Anna
Author: Elbie L'tter
Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is ’n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op ’n ware verhaal. Elbie Lötter is ’n skuilnaam.
From R90
More Information |
Buy this item
|
| Nuwe Huisgenoot Blokraaiwoordeboek
Author: Marlene Hammann; Yvonne van Eeden
Die hoofdeel van die woordeboek bevat woordelyste wat alfabeties gerangskik is volgens die getal letters (van woorde wat uit 2 letters bestaan, tot by woorde met 24 letters). In die tweede deel word verklarings/leidrade gegee wat lei na Bybel-, persoons- en plekname en ander minder bekende woorde. Bylaes gee die name van SA provinsies, die ou Suid-Afrikaanse voertuigregistrasieletters, simbole van die elemente, Romeinse syfers, name van troudagherdenkings, ens.
From R170
More Information |
Buy this item
|
| Kontrei
Author: Kleinboer
Kleinboer skryf in 'n baie ou tradisie van Westerse letterkunde, di‚ van die erotiese belydenis. Hy herinner aan Henry Miller en Charles Bukowski, asook Catherine Millet se
From R130
More Information |
Buy this item
|
| Toorbos
Author: Dalene Matthee
Toorbos is 'n bosromanse. Dit is die storie van 'n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit 'n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is 'n alleenkind wie se moeder drie
From R88
More Information |
Buy this item
|
| Die hart van ons huis
Author: Marita van der Vyver
Lesers sal met ’n lusbek aankom na hierdie boek, Die hart van ons huis, waarin Marita van der Vyver vertel van haar lewe in Provence. Hulle sal een lang somervakansie onder ’n Van Gogh-son verwag – en dan gaan sy hulle op die mooiste, menslikste manier on
From R125
More Information |
Buy this item
|
| Abel se Dogters
Author: Helene De Kock
Die wewenaar Abel Buitendag se lewe op sy plaas in die Oos-Vrystaat het 'n stil, onverstoorde gang.
From R120
More Information |
Buy this item
|
| Die Kremetartekspedisie
Author: Wilma Stockenstrom
Hierdie belangrike roman is reeds in verskeie ander tale gepubliseer, o.m. in Engels (in Engeland en Amerika), vertaal deur JM Coetzee.
From R115
More Information |
Buy this item
|
| Moltrein
Author: Dan Roodt
Anton du Preez is 'n pianis uit Pretoria wat reeds jare lank in selfopgelegde ballingskap in Parys woon. Hy gee klavierlesse regoor die stad en ry elke dag moltrein van een bestemming na 'n ander.
From R140
More Information |
Buy this item
|
| Die meisies van maasdorp
Author: Stella Blakemore
Die meisies van Maasdorp is die eerste kennismaking met die maats van Maasdorpskool. Daar is die klein terggees Kobie Malan, wat met haar goue krulle en kuiltjies almal bekoor. Sy is die voorbok van die spul woelige graad neges wat stom verb
From R62
More Information |
Buy this item
|
| Die betowerde bos
Author: Enid Blyton
Agter hul nuwe huis ontdek Jaco, Belinda en Frannie 'n betowerde bos met vreemde inwoners en geselsende bome – ook 'n droomlandboom! In hierdie boom gebeur wonderlike dinge.
From R89
More Information |
Buy this item
|
| Flarde: 'n Novelle
Author: Marlize Hobbs
Flarde bevat alles wat nodig is om dit 'n kultusboek te maak: humor, moord, passie, paranoia, dwelms, begeerte en verlies.
From R99
More Information |
Buy this item
|
| OS: Die Outobiografie
Author: Chris Schoeman; Pieter du Randt
Die verhaal van een van die ware legendes van rugby, die loskopstut Os du Randt. Curriebekerwenner, Drienasieswenner, Wereldbekerwenner.
From R180
More Information |
Buy this item
|
| Sarie 5
Author: Barbara Joubert
Die titel vul 'n leemte vir diegene van ons wat hou daarvan om eerlike kos met 'n moderne aanslag te maak - lekker kos wat met die eerste proeslag geluksaligheid oor die gemoed bring.
From R165
More Information |
Buy this item
|
| Huisgenoot-potjiekos (Afrikaans)
Author: Marlene Hammann
Een van die mees gewilde potjiekosboeke ooit, nou in sy derde druk, terug op aanvraag!
Elk getoets 80 smullekker resepte van vleis- en pluimveepotjies, via vegetariese potjies tot ’n dadelpotpoeding. Propvol nuttige potwenke
From R75
More Information |
Buy this item
|